top of page
 Waterlelies simboliseer dikwels suiwerheid en verligting as gevolg van hul assosiasie met ongerepte water. Hulle word ook geassosieer met wedergeboorte en vernuwing, aangesien hulle uit die modderige dieptes van damme en mere na die oppervlak kom om te blom.

Welkom by
Milanie se
sielsgedagtes

Milanie foto hoe res_edited.jpg

Milanie Vosloo is ’n topverkoper-outeur wat deur haar boeke al duisende vroue se lewens verander het. Met haar eerlike manier kry sy dit reg om die hart en siel van haar lesers te raak ... hulle te inspireer en aan hulle hoop te bring.

Blou water kleur blom
Boeke - Ou boeke het 'n die sterk vermoë om 'n storie te vertel en 'n diepgaande impak te hê.
Pienk blom wat jou maak stil staan
Bank vir onderhoude

Lees

So sê Milanie se uitgewer

Luister

Milanie se stilword-oordenkings word elke Woensdag op YouTube geplaas.

 

Kyk

Milanie verskyn gereeld op TV waar daar onderhoude met haar gevoer word oor haar geloof, boeke en haar lewensfilosofie.

Kontak

Indien jy Milanie wil bespreek vir ’n optrede/naweekkamp:

milaniesielsgedagtes@gmail.com

Uitnodigings

Uitnodigings na Milanie se optredes

bottom of page